top of page

Die liefde is blink.

MAAR...Sou jy ‘n geskenkie ook wou koop, spaar jouself die baie loop.

 

 

“Woorde kan skaars beskryf hoeveel jou teenwoordigheid vir ons beteken. Daar is geen groter geskenk, meer kosbaar as die gebede, liefde en ondersteuning van ‘n dierbare vriend nie."

 

“Ons is oneindig dankbaar dat jy kies om op hierdie kosbare dag saam met ons te kan wees. Ons gaan nou vir eers alleen met wittebrood, maar as jy graag 'n ietsie wil gee om ons droomvakansie nog beter te maak - hier is jou kans!!"

 

1.

2.

**Klik asb elke keer op die ikoon.

 

1. Die ikoon vat jou na die Yuppiechef webblad.

2. Kies die "wedding registry"opsie.

3. Soek dan na die paartjie - Charl en Yolandé

Indien jy nie iets sien waarvan jy hou, is jy welkom om 'n geskenk in koevert vorm te gee.

 

...want 'n geldjie in die sak is beter as 'n ietsie op die rak. Bêre die nooitjie in die kas & kom gooi dit in die huwelikstas! 

 

As jy nie hou van geldjies in die hand, sit dit eerder in die bank.

3.

**Klik asb elke keer op die ikoon om na die geskikte webblad te gaan.

© 2015 deur Charl & Yolandé, 'n produk van Wix.com 

  • Twitter Clean
  • w-facebook
  • w-googleplus
bottom of page